
’n Hele dorpie is nodig om ’n kind groot te maak.
DONASIES
Maak 'n verskil
Donasies van goedere is baie welkom, maar ons benodig geld om die dienste van ons 2 maatskaplike werkers en 10 Jeugsorgwerkers in stand te hou om 80+ kinders maandeliks fisies en emosioneel te versorg. 2400 maaltye word maandeliks voorberei vir honger kinders – in baie opsigte is dit hul enigste sekuriteit. Oorweeg dit om 'n maandelikse skenking te gee, of sluit aan by ons poging met Projek 50/1000.
Jou donasie is belastingaftrekbaar en ons sal 'n 18A-sertifikaat uitreik vir jou gewaardeerde donasie.
Stuur asseblief 'n afskrif van jou betaling en jou besonderhede na yo.stellenbosch@gmail.com sodat ons mettertyd 'n 18A kan dophou en uitreik.
Twee maniere om te skenk
- Ons bankbesonderhede:
 Naam van rekening: Youth Outreach
 Rekening tipe: Cheque account
 Bank: First National Bank
 Tak kode: 200 610
 Rekeningsnommer: 6206 5374 375
 Stuur jou afskrif van die betaling en jou eie besonderhede na yo.stellenbosch@gmail.com om 'n 18A aan te vra
- Skenk deur Givengain 
 Die skakel hieronder is 'n veilige manier om 'n skenking te maak, veral van buite Suid-Afrika:


